"Ek is voorwaar bevoorreg om hier by Haemalife te kan wees. Ek wil net op hierdie stadium vir julle dankie sê wat die pad sover met ons geloop het. Elkeen van julle het 'n groot impak op my lewe gemaak. Die pad vorentoe loop ek in geloof met julle Haemalife praktyk en dankie vir elkeen se bydrae in my behandeling. Dis met 'n diepe dankbaarheid wat ek julle almal in my hart koester."